Cuylerville is 'n dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika, halfpad tussen Bathurst en die Groot Visrivier geleë. Dit was die eerste dorpie wat deur die 1820-setlaars gestig is, en is vernoem na Kolonel Jacob Glen Cuyler, die militêre bevelvoerder by Fort Frederick.
Verwysings
Eksterne skakels St Mary's Kerk Cuylerville
Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Nedersettings in Suid-Afrika