The Adventures of Priscilla, Queen of the Desert is 'n Australiese komedie-dramarolprent uit 1994. Stephan Elliott is die regisseur en Al Clark en Michael Hamlyn die vervaardigers. Die hoofrolspelers is Terence Stamp, Hugo Weaving, Guy Pearce en Bill Hunter.

Rolverdeling

Terence Stamp as Bernadette Bassenger Hugo Weaving as Anthony "Tick" Belrose / Mitzi Del Bra Guy Pearce as Adam Whitely / Felicia Jollygoodfellow Bill Hunter as Robert "Bob" Spart Sarah Chadwick as Marion Barber Mark Holmes as Benjamin "Benji" Barber Julia Cortez as Cynthia Alan Dargin as Alan Ken Radley as Frank Daniel Kellie as Young Bernadette Leighton Picken as Young Adam

Ontvangs

Resensies Op Rotten Tomatoes gee 94% van 47 beoordelaars die rolprent 'n positiewe resensie, met 'n gemiddelde telling van 7,3/10. Webwerf Metacritic bereik 'n telling van 70/100, gebaseer op 20 resensies, wat staan vir "oor die algemeen gunstige resensies".

Verwysings

Eksterne skakel

Kategorie:Australiese rolprente Kategorie:Engelse rolprente Kategorie:Komedierolprente Kategorie:Dramarolprente Kategorie:LGBT-verwante rolprente