duimnael|upright=1.35|Gevoude kartondbokse, van die kant af gesien Karton is 'n generiese term vir swaar papiergebaseerde produkte wat wissel van dik papier bekend as kartonbord tot geriffelde-veselbord.

Beskrywing Karton is 'n generiese term vir swaar papiergebaseerde produkte wat wissel van dik papier bekend as kartonbord tot geriffelde-veselbord. Dit is gemaak van veelvuldige lae van materiaal.Natuurlike kartonne kan wissel van grys tot ligbruin van kleur, afhangende van die spesifieke produk; kleurstowwe, pigmentee, drukwerk en bedekkings is beskikbaar.

Die woord karton word algemeen in alledaagse taal gebruik, maar die term word in koophandel en nywerheid afgekeur omdat dit nie 'n spesifieke produk voldoende definieer nie. Materiaalprodusente, houervervaardigers, verpakkingsingenieurs, en standaarde-organisasies, gebruik meer spesifieke terminologie.

Sien ook Kartonmeubels

Verwysings