Albuca aurea is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, van Clanwilliam tot by Worcester asook in die Klein-Karoo, voor. Die spesie is deel van die fynbos en blom van September tot Desember.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
aurea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika