Albuca caudata is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap, van Gqeberha tot by Grahamstad en Somerset-Oos, voor. Die spesie is deel van die Albanie-ruigte en Savanna. Dit blom van September tot November.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

caudata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika