Die slymlelie (Albuca flaccida) is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, vanaf Brand-se-Baai en Vredendal tot by Stilbaai, voor. Die genus is vernoem na hierdie spesie.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

flaccida Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika