Albuca juncifolia is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Mosselbaai, voor. Die spesie blom van September tot Oktober en is deel van die fynbos.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

juncifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika