Die lanternblom (Albuca shawii) is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is inheems aan Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in al die provinsies voor.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

shawii Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika