Krulle (Albuca spiralis) is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
spiralis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika