Albuca prasina is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie Gauteng, Oos-Kaap, Noord-Kaap, Noordwes en die Vrystaat voor.

Die spesie het vier plaaslike name: gifbol, maerman, maermanbol en maermanu.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

prasina Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika