Sarah Toscano (gebore 9 Januarie 2006, Vigevano, Pavia (Italië)) is 'n Italiaanse sangeres-liedjieskryfster.
Diskografieë Ateljeealbums 2025 – Met Gala
EP 2022 – Riflesso 2024 – Sarah
Deelname aan sanggeleenthede Area Sanremo 2022 – Nie gekies vir Sanremo Giovani nie Sanremo Festival (Rai 1) 2025 – 17de plek in die "Champions"-afdeling met Amarcord
Tour 2024 – Sarah Live Summer 2024 2025 – Sarah Toscano Summer tour 2025 2025 – Sarah Toscano Live 2025 2026 – Met Gala tour 2026
Verwysings
Eksterne skakel Sarah Toscano's channel op YouTube Sarah Toscano's channel op YouTube
Kategorie:Geboortes in 2006 Kategorie:Italiaanse sangers Kategorie:Lewende mense