Die maerman (Drimia capensis) is 'n meerjarige, bolagtige geofiet wat hoort tot die familie Asparagaceae. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant is deel van die fynbos.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

capensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika