Natascha Viljoen (gebore 1970) is 'n Suid-Afrikaanse sakebestuurder, en die president en hoofbedryfsbeampte, en aangewese uitvoerende hoof van Newmont, die wêreld se grootste goudmynmaatskappy. Sy word in Januarie 2026 uitvoerende hoof.
Viljoen is van Klerksdorp, 'n klein myndorpie in die Noordwes-provinsie. Sy het 'n Baccalaureusgraad in Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit in Suid-Afrika verwerf, en 'n uitvoerende MBA van die Universiteit van Kaapstad, Suid-Afrika.
In Februarie 2020 het Viljoen die uitvoerende hoof van Anglo Platinum (Amplats) geword.
Viljoen is die president en hoofbedryfsbeampte van Newmont.
Op 29 September 2025 is aangekondig dat Viljoen vir Tom Palmer as uitvoerende hoof van Newmont sou opvolg, met ingang Januarie 2026, wanneer hy aftree.
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse hoof- uitvoerende beamptes Kategorie:Alumni van die Universiteit Kaapstad Kategorie:Alumni van Noordwes-Universiteit Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Mynbou in Suid-Afrika Kategorie:Ingenieurs Kategorie:Ingenieurswese Kategorie:Vroue van Suid-Afrika van die 21ste eeu Kategorie:Goud