Evidence Makgopa (gebore 5 Junie 2000) is ’n Suid-Afrikaanse professionele sokkerspeler wat as aanvaller speel vir die Premiersokkerliga-span Orlando Pirates en die Suid-Afrika-nasionale span. Hy het die Suid-Afrika onder-23-span verteenwoordig by die Somerspele van 2020.

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense