Die malva (Pelargonium acetosum) is 'n klein struik wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap, van die Kougarivier tot by Kirkwood en Gqeberha asook Steynsburg, voor. Die plant is deel van die Albanie-ruigte en renosterveld.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
acetosum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika