Pelargonium appendiculatum is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, van Koekenaap tot by Lambertsbaai, voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 65 km² en is deel van die fynbos. Die spesie blom van September tot Oktober.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
appendiculatum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika