Die kliptee (Pelargonium aridum) is 'n klein struik wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is inheems aan Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Noordwes, Oos-Kaap en die Vrystaat voor.
Die plant staan ook as die katbossie bekend.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
aridum Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika