Pelargonium barklyi is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, van die Richtersveld tot by Kamiesberg, voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 10 000 km² en daar is meer as tien bevolkings. Die spesie is deel van die Sukkulente Karoo.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
barklyi Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika