Die namiewortel (Pelargonium antidysentericum) is 'n struik wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap tot by Kamiesberg voor. Die plant blom van Maart tot Mei.

Die plant staan ook as rabas, rooistorm, rooistormwortel en T'kami''' bekend.

Infraspesies Die spesie het drie infraspesies: Pelargonium antidysentericum subsp. antidysentericum Pelargonium antidysentericum subsp. inerme Scheltema Pelargonium antidysentericum subsp. zonale'' Scheltema

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

antidysentericum Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika