Die blomkoolmalva (Pelargonium alternans) is 'n semi-sukkulent wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, van Kamieskroon tot by Worcester maar uitsluitend die Knersvlakte, voor. Die plant is deel van die fynbos en Sukkulente Karoo ekostreke en blom in April.
Infraspesies Die spesie het drie infraspesies: Pelargonium alternans subsp. alternans Pelargonium alternans subsp. longicalcar M.Becker & F.Albers Pelargonium alternans subsp. parviinflorescens M.Becker & F.Albers
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
alternans Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika