duimnael Piacenza (Italiaanse uitspraak: [pjaˈtʃɛntsa]; Latyn: Placentia) is ’n stad en comune (munisipaliteit) in die Emilia-Romagna-streek van Noord-Italië, en die hoofstad van die gelyknamige provinsie. In 2022 was Piacenza die negende grootste stad in die streek volgens bevolking, met meer as 102 000 inwoners.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Italië