Die klipmalvabossie (Pelargonium abrotanifolium) is 'n klein tot mediumgroot struik wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap, van Calvinia en die Roggeveld tot by die Wes-Kaap en Vrystaat, voor. Die plant is deel van die fynbos.
Die spesie staan ook as die maagbossie, malvabossie en die wildemalva bekend.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
abrotanifolium Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika