Al-Hilal Saudi Football Club (Arabies: نادي الهلال السعودي), eenvoudig bekend as Al-Hilal, is ’n professionele multi-sportklub gebaseer in Riaad, Saoedi-Arabië. Hul sokkerspan neem deel aan die Saudi Pro League. In Arabies beteken Al-Hilal “die Halvemaan”. Die klub is op 16 Oktober 1957 gestig en is een van drie spanne wat aan ál die seisoene van die Saoedi-Pro-liga deelgeneem het sedert die ligas gestig is in 1976.
Verwysings
Externe skakels Amptelike webwerf
Kategorie:Saoedi-Arabiese sokkerklubs