Bernadette M. Meehan (gebore in 1975) is 'n Amerikaanse diplomaat en staatsamptenaar wat die inkomende Hoof- uitvoerende beampte van die Wikimedia-stigting is. Sy neem die amp op 20 Januarie 2026 op en volg vir Maryana Iskander as die sesde HUB van die Wikimedia-stigting op. Sy was tussen 2022 en 2025 die Amerikaanse ambassadeur in Chili onder president Joe Biden.
Verwysings
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse diplomate Kategorie:Geboortes in 1975