Die rooimalva (Pelargonium fulgidum) is 'n klein tot groot struik wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap, van die Richtersveld tot by Yzerfontein, voor. Die plant is deel van die fynbos en blom van Junie tot November.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
fulgidum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika