Die Bobbejaan T'neitjie (Pelargonium echinatum) is 'n amperse sukkulente struik wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap, van die Richtersveld tot by Clanwilliam, voor. Die plant is deel van die fynbos en blom van Julie tot November.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

echinatum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika