Sneaks is 'n geanimeerde sportkomediefilm uit 2025, geregisseer deur Rob Edwards en Chris Jenkins vanaf 'n draaiboek deur Edwards. Dit is Edwards se debuut as regisseur.

Die fliek het 'n ensemble-stemrolverdeling, met onder andere Anthony Mackie, Martin Lawrence, Youngboi OG, Rico Rodriguez, Keith David en Laurence Fishburne.

Sneaks is op 28 Maart 2025 op Sky Cinema in die Verenigde Koninkryk uitgereik en op 18 April in teaters in die Verenigde State van Amerika. Die fliek het negatiewe resensies ontvang, maar was 'n lokettreffer met 'n wêreldwye inkomste van $1 482 838.

Stemrolverdeling

Verwysings

Kategorie:Animasierolprente