Die waterbergrosyntjie (Grewia rogersii) is 'n struik wat deel is van die Malvaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Limpopo op die Waterberg voor. Die boom blom van Oktober tot Januarie.

Die boom se FSA-nommer is 463.7.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Biodiversityadvisor

rogersii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika