Die karookruisbessie (Grewia robusta) is 'n klein boom wat deel is van die Malvaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die boom word gevind in die suide van die Groot-Karoo, oos Klein-Karoo, ooswaarts tot by die Groot-Visrivier.
Die boom se FSA-nommer is 463.6.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Biodiversityadvisor
robusta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika