Die pondokruisbessie (Grewia pondoensis) is 'n boom wat deel is van die Malvaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap, van Oribiravyn tot by Port St Johns, voor. Die boom het 'n voorkomsgebied van 2800 km² en daar is minder as tien bevolkings bekend. Die spesie word bedreig deur te veel veldbrande.
Die boom se FSA-nommer is 463.5.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Biodiversityadvisor
pondoensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika