Die aandblom (Lyperia tristis) is 'n eenjarige kruid wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die plant blom van Julie tot Oktober.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
tristis Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika