Psoralea rubicunda is 'n klein tot groot struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom op die laer hellings van die Swartberge tussen 1000 m en 1 1460 m bo seevlak voor en is deel van die fynbos en renosterveld. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 100 km² en daar is slegs vyf gefragmenteerde bevolkings oor nadat die grootste gedeelte van die spesie se habitat verlore gegaan het aan gewasverbouing.
Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online
rubicunda Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika