Ghislaine Noelle Marion Maxwell (gebore 25 Desember 1961) is 'n Britse voormalige sosiale vlinder en 'n veroordeelde seksoortreder. In 2021 is sy skuldig bevind aan kinderhandel en ander oortredings in verband met die oorlede finansier en veroordeelde seksoortreder Jeffrey Epstein. Die volgende jaar is sy in die federale hof in New York Stad tot 20 jaar tronkstraf gevonnis.

Verwysings

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Amerikaanse kriminele