Psoralea zeyheri is 'n klein struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van Jonkershoek tot by Bredasdorp voor en is deel van die fynbos. Die plant blom van November tot Januarie.

Galery

Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online

zeyheri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika