Psoralea velutina is 'n struik in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Die spesie kom in die Langeberg en die Swartberge op hellings van 1100-1500 m voor. Die spesie is deel van die fynbos en word as seldsaam beskou.

Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online

velutina Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika