Alexander McQueen 'n modehuis wat in 1992 deur Alexander McQueen gestig is.Alexander McQueen – an introduction
Geskiedenis Die modehuis is in 1992 deur Alexander McQueen gestig.The History Of Alexander McQueen Sy debuutversameling, Taxi Driver, was 'n verwysing na die Martin Scorsese-fliek met dieselfde naam. Elke daaropvolgende vertoning is gekenmerk deur 'n hoogs teatrale benadering wat, gekombineer met die ontwerp, groot kontroversie veroorsaak het. Dit het die kenmerk van die handelsmerk geword.
In 2001 het die modehuis by die Gucci-groep (nou Kering-groep) aangesluit.History McQueen het later 'n 51%-belang in die maatskappy verkoop.
In 2006 het die huis se gereed-om-te-dra-handelsmerk, McQ, gedebuteer. Die lyn was op jongmense gemik.
In Februarie 2010 het Alexander McQueen selfmoord gepleeg. Sy jarelange medewerker, Sarah Burton, is as kreatiewe direkteur aangewys.Before Her Final Bow at Alexander McQueen, a Tribute to Sarah Burton and Her Extraordinary Talent
In Oktober 2023 is Seán McGirr as kreatiewe direkteur aangestel.Alexander McQueen Taps JW Anderson’s Seán McGirr as Creative Director
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Britse maatskappye