Psoralea venusta is 'n klein struik in die familie Fabaceae en is endemies aan ie Wes-Kaap. Die spesie kom van Lambertsbaai tot by Langebaan voor en het 'n voorkomsgebied van 1000 km². Daar is tans agt bevolkings bekend en die spesie verloor habitat as gevolg van kus en stedelike ontwikkeling.
Galery
Bronnelys Biodiversityadvisor REDLIST Sanbi Plants of the World Online
venusta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika