duimnael|180px|Don Quichot: meeste stemme Die belangrikste boeke uit die wêreldliteratuur (Bokklubben Wêreldbiblioteek: Noorse benaming: Verdensbiblioteket) is 'n lys wat in 2002 saamgestel is op inisiatief van die gesamentlike Noorse boekklubs.

'n Honderdtal skrywers uit 54 lande is versoek om 'n lys op te stel van die werke wat hul as die beste en belangwekkendste beskou uit die wêreldletterkunde. Onder die aangewese groep skrywers was Milan Kundera, Seamus Heaney, Salman Rushdie, Wole Soyinka, John Irving, Carlos Fuentes, John le Carré, Paul Auster, Ben Okri, Fay Weldon en Jan Kjærstad. Isabel Allende het haar lys leeg ingelewer omdat sy die soort oorsig onsinnig gevind het.

Die uiteindelike lys is in alfabetiese volgorde bekendgestel, maar dit is wel bekendgemaak dat Don Quichot van Miguel de Cervantes die meeste stemme ontvang het. Fjodor Dostojefski was met vier romans die beste verteenwoordig in die lys.

Die honderd boeke, in alfabetiese volgorde volgens outeur Titel Outeur Jaar Land'n Pad loop dood1958NigeriëSprokies en verhale1835-1837DenemarkeGoddelike KomedieDante Alighieri1321ItaliëTrots en vooroordeel1813Groot-BrittanjeLe Père Goriot1835FrankrykMolloy, Malone sterf, Naamloos (trilogie)1951-1953IerlandDecamerone1349-1353ItaliëFantastiese verhale1944ArgentiniëWuthering Heights1847Groot-BrittanjeDie Buitestaander1942Algerië / FrankrykGedigte1952Roemenië / DuitslandReis na die einde van die nag1932FrankrykDon Quichot1605-1615SpanjeThe Canterbury Tales1387-1400Groot-BrittanjeNostromo1904Groot-BrittanjeGreat Expectations1861Groot-BrittanjeJacques die fatalis en sy meester1796FrankrykBerlin Alexanderplatz1929DuitslandMisdaad en Straf1866RuslandDie idioot1869RuslandDuiwels1872RuslandDie Karamazof-broers1880RuslandMiddlemarch1871Groot-BrittanjeInvisible Man1952Verenigde StateMedeia431 v.C.GriekelandAbsalom, Absalom!1936Verenigde StateThe Sound and the Fury1929 Verenigde StateMadame Bovary1857FrankrykL'Éducation sentimentale1869FrankrykSigeunerballades1928Spanje'n Eeu van Afsondering1967ColombiëLiefde in die Tyd van Cholera1985ColombiëFaust I & II1808DuitslandМёртвые души (Myórtvyye dúshi; Afrikaans: Dooie siele)1842RuslandDie bliktromGünter Grass1959DuitslandGrande Sertão: Veredas (Afrikaans: Diepe wildernis: die weë)João Guimarães Rosa1956BrasiliëSult (Afrikaans: Honger)Knut Hamsun1890NoorweëThe Old Man and the SeaErnest Hemingway1952Verenigde StateIliasHomeros850 v.C. - 750 v.C.GriekelandOdusseiaHomerosEinde VIIIste eeu v.C.GriekelandEt dukkehjem (Afrikaans: 'n Poppehuis)Henrik Ibsen1879NoorweëUlyssesJames Joyce1922IerlandVersamelde verhaleFranz Kafkavoor 1924TsjeggiëDie verhoorFranz Kafka1925TsjeggiëDie kasteelFranz Kafka1926TsjeggiëSakuntalaKālidāsaIste eeu v.C. - IVde eeuIndiëYama no oto (Die klank van Die Berge)Yasunari Kawabata1954JapanΑλέξης Ζορμπάς, Alexis Zorbas) (Zorba die Griek)Nikos Kazantzakis1946GriekelandSons and LoversD.H. Lawrence1913Groot-BrittanjeSjálfstætt fólk — Deel I, Landnámsmaður Íslands (Yslandse pioniers), Onafhanklike mense 1935: Sjálfstætt fólk – Deel II, Erfiðir tímar (Uitdagende Tye), Onafhanklike mense|Halldór Laxness |1934-1935 |Ysland |- |Versamelde gedigte |Giacomo Leopardi |1818 |Italië |- |The Golden Notebook|Doris Lessing |1962 |Groot-Brittanje |- |Pippi Långstrump (Afrikaans: Pippi Langkous) |Astrid Lindgren |1945 |Swede |- |Dagboek van 'n gek en ander verhale|Lu Xun |1918 |Sjina |- |Kinders van Gebelawi|Nagieb Mahfoez |1959 |Egipte |- |Buddenbrooks|Thomas Mann |1901 |Duitsland |- |Der Zauberberg (Afrikaans: Die Towerberg) |Thomas Mann |1924 |Duitsland |- |Moby Dick|Herman Melville |1851 |Verenigde State |- |Essais|Montaigne |1595 |Frankryk |- |Die Geskiedenis|Elsa Morante |1974 |Italië |- |Beloved|Toni Morrison |1987 |Verenigde State |- |Genji Monogatari|Murasaki Shikibu |XIde eeu |Japan |- |Die man sonder eienskappe|Robert Musil |1930-1932 |Oostenryk |- |Lolita|Vladimir Nabokov |1955 |Rusland / Verenigde State |- |1984|George Orwell |1949 |Groot-Brittanje |- |Metamorfoses|Ovidius |Iste eeu |Italië |- |Livro do desassossego (Afrikaans: Die boek van rusteloosheid)Fernando Pessoa1982Portugal Alle verhaleEdgar Allan PoeXIXde eeuVerenigde StateÀ la recherche du temps perdu (Afrikaans: Op soek na verlore tyd)Marcel Proust1913-1927FrankrykGargantua en PantagruelFrançois Rabelais1532-1534FrankrykPedro PáramoJuan Rulfo1955MeksikoMathnawi, die Persiese KoranJalal ad-Din RumiXIIIde eeuIranMidnight's ChildrenSalman Rushdie1981Indië / Groot-BrittanjeBoestanSaadiXIIIde eeuIranDie seisoen, die trek na die NoordeTayeb Saleh1971SoedanDie stad van die blindesJosé Saramago1995PortugalHamletWilliam Shakespeare1600Groot-BrittanjeKing LearWilliam Shakespeare1605Groot-BrittanjeOthelloWilliam Shakespeare1603Groot-BrittanjeOedipusSofokles430 v.C.GriekelandRooi en SwartStendhal1830FrankrykTristram ShandyLaurence Sterne1760Ierland / Groot-BrittanjeLa coscienza di Zeno (Afrikaans: Bekentenisse van Zeno)Italo Svevo1923ItaliëGulliver se reiseJonathan Swift1726IerlandOorlog en Vrede1865-1869RuslandAnna Karenina1877RuslandDie dood van Ivan Iljitsj1886RuslandVersamelde verhaleAnton Tsjechof1886RuslandDie Lotgevalle van Huckleberry FinnMark Twain1884Verenigde StateRamayanaValmikiIIIde eeu v.C. - IIIde eeuIndiëAeneisVergilius29 - 19 v.C.ItaliëMahabharataVyasaIVde eeu v.C. - IVde eeuIndiëLeaves of Grass (Afrikaans: Grashalme)Walt Whitman1855Verenigde StateMrs. DallowayVirginia Woolf1925Groot-BrittanjeNa die vuurtoringVirginia Woolf1927Groot-BrittanjeHadrianus se gedenkskrifteMarguerite Yourcenar1951FrankrykJobAnoniem?IsraëlHeldedig van GilgamesjAnoniemXVIIIde eeu - XVIIde eeu v.C.IrakNjáls sagaAnoniemXIIIde eeuYslandDuisend-en-een-nagteAnoniemIXde eeuWes-Asië

Sien ook Rondom die millennium het verskillende lande "verkiesings van die beste boeke" gehou, soms deur deskundiges, soms deur die leserspubliek, soms van die twintigste eeu, en andere kere 'die beste ooit'. Sien ook: Great Books of the Western World, 'n reeks boeke wat oorspronklik in 1952 in die Verenigde State gepubliseer is deur Encyclopædia Britannica, Inc., om die groot boeke in 54 volumes aan te bied. Lys van die beste Nederlandstalige boeke, lys van die beste literêre Nederlandstalige werke, gekies deur die leserspubliek. Lys van beste buitelandse boeke, Nederlandse lys van beste boeke, gekies deur die leserspubliek. Lys van belangrikste Duitstalige romans van die twintigste eeu, Duitse lys van beste Duitstalige literêre werke uit die 20ste eeu, saamgestel deur literatuurdeskundiges. Le Monde se 100 boeke van die eeu, Franse lys van beste literêre werke uit die 20ste eeu, saamgestel deur die publiek. Westerse kanon Kanon van die Nederlandse letterkunde Lys van beste boeke-lyste

Eksterne skakels Die bekendstelling van die Verdensbiblioteket deur die Noorse boekklubs Die top 100 (verdensbiblioteket) in die wêreldpers

Kategorie:Letterkunde