Die sporrie (Heliophila amplexicaulis) is 'n eenjarige plant wat deel van die Brassicaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 74 575 km² en het geen bedreigings nie. Die spesie is deel van onder andere die fynbos en renosterveld-biome.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
amplexicaulis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika