duimnael|Kaart van die Lombokstraat. Die Lombokstraat is 'n seestraat tussen die Bali en Lombok-eilande wat die Balisee met die Indiese Oseaan verbind. Die seestraat is ongeveer 60 km lank en 20 km breed op sy nouste punt. Dit is 250 m diep op sy vlakste punt.

Kategorie:Seestrate