Ruitersbos is ’n nedersetting in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Ruitersbos is deel van die Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit. Dit is Noord van Hartenbos gelee, in die rigting van Oudtshoorn, net anderkant Brandwacht.

Bevolking Volgens die sensus van 2011, was die bevolking van Ruitersbos 451 mense. Daar is nie inligting beskikbaar vir Ruitersbos uit die resultate van die 2022 sensus nie.

Verwysings