duimnael|Hansie en Grietjie deur Arthur Rackham. Hansie en Grietjie is 'n klassieke feëverhaal. Dit kom oorspronklik van die Duitse verhaal wat deur die Broers Grimmhttps://www.gutenberg.org/files/2591/old/grimm10.pdf geskryf is. Dit is 'n verhaal wat gaan oor 'n broer en suster wat deur hulle pa in die woud gelos is omdat hy en sy vrou, die kinders se stiefma, nie genoeg geld het om die twee te voer nie. Hansie en Grietjie verdwaal in die woud en kom af op 'n huis wat van lekkergoed gemaak is. Die huis behoort aan 'n heks wat kinders eet. Die heks probeer vir Hansie en Grietjie eet en gelukkig ontsnap die twee.

Verwysings

Kategorie:Sprokies