duimnael|Die bekende Afrikaanse volksliedjie, Sarie Marais Afrikaans as 'n Suid-Afrikaanse taal is baie ryk aan geskiedenis. Die volksliedere wat oor die jare ontwikkel het speel 'n groot rol in hierdie geskiedenis en die groei van die taal vanaf 'n kombuistaal na 'n amptelike erkende taal van Suid-Afrika. Die oorsprong van Afrikaanse volksliedere kan teruggevoer word na die vroeë Duitse setlaars wat hul taal en musikale tradisies saamgebring het.
Verskillende liedjies Daar is talle volksliedjies wat vanuit die Afrikaanse taal bestaan het. Voorbeelde van sulke bekende liedjies is:
Siembamba Daar kom die Alibama Blommetjie gedenk aan my Môre oompie, môre tannie Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan lê Vader Jakob So ry die trein, so ry die trein (die Kimberleyse trein) Jan Pierewiet
Al hierdie liedjies en vele meer het elk hul eie unieke betekenis, wat hul bydrae tot die Afrikaanse taal gemaak het.
Verwysings
Eksterne skakels Die liedjie Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan lê op Youtube Die liedjie Jan Pierewiet op Youtube
Kategorie:Afrikaanse volksmusiek Kategorie:Afrikaans Kategorie:Volksliedere