Suster Theresa is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1974 vrygestel is. Die film is deur David Millin geregisseer, vervaardig deur Dee Millin Produksies en versprei deur Ster Films.

Sinopsis Geen sinopsis is vir hierdie rolprent beskikbaar nie.

Rolverdeling Die rolverdeling is Shirley van der Linde (as suster Theresa), Dawid van der Walt (as Majoor Fourie), Louwrens Snyman (as dr. Wessels), Johan Brewis (as dr. Stolz), Leonie Ross (as mev. Stolz).

Verwysings