Vrou uit die nag is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1974 vrygestel is. Die film is deur Willie Alheit geregisseer met 'n draaiboek gebaseer op Ena Murray se Huisgenoot-vervolgverhaal, soos verwerk deur Willie Alheit. Die film is vervaardig deur Carfo.
Sinopsis
Die rolprent handel oor die agterdog en verdagmakery wat teen 'n onskuldige vrou gerig word.
Rolverdeling
Die rolverdeling is Wilna Snyman (as Naomi Louw), Francois Stemmet (as Daan Moolman), Louis van Niekerk(as ds. Walter Louw), Wena Naudé, Frances Coertze, Jan Breytenbach.
Verwysings