Die Ship’s Prow-pas is op ‘n gewilde bergklimroete in die Drakensberge.
Hierdie pas is by 29° 05′ 58.6″ suid, 29° 19′ 31.6″ oos en net suidoos van Champagne Castle. Met sy hoogste punt op 3292 m bo seespieël is dit die hoogste pas in die Drakensberge. Dit is ‘n moeilike roete weens die steilte en die gevaar van vallende rotse.
Bron vertical-endeavour.com/blog/38-drakensberg/passes/175-ships-prow-pass.html
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:KwaZulu-Natal