Acmadenia fruticosa is 'n struik wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Dit kom vanaf die Anysberg tot by die Klein-Swartberge en suidwaardts tot by oostelike einde van die Langeberg voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 3090 km² en is deel van die fynbos. Daar is minder as tien bevolking bekend wat bedreig word deur oorbeweiding en te veel veldbrande.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
fruticosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika