Acmadenia faucitincta is 'n struik wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in Blokkop bokant Villiersdorp voor. Die spesie is deel van die fynbos en daar is net een bevolking bekend wat bedreig word deur indringerplante en te veel veldbrande.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
faucitincta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika