Die boskokoboom (Maytenus deflexa) is 'n struik of 'n boom wat hoort tot die genus Maytenus. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap.

Die boom se FSA-nommer is 402.9.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

deflexa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika