duimnael Otto Ernst Remer (18 Augustus 1912 – 4 Oktober 1997) was 'n Duitse Wehrmacht-offisier in die Tweede Wêreldoorlog wat 'n belangrike rol gespeel om die 20 Julie-komplot in 1944 teen Adolf Hitler te stop. Hy was 'n kaptein en majoor (1943-1944) en uiteindelik 'n kolonel en 'n generaal in 1945. In sy latere jare het hy 'n politikus en ver-regse aktivis geword. Hy was medestigter van die Sosialistiese Rykparty in Wes-Duitsland in die 1950's en word beskou as 'n invloedryke figuur in die na-oorlogse neo-fascistiese politiek in Duitsland.

Bronnelys

Eksterne skakels

Kategorie:Duitse militariste Kategorie:Duitse Nazi's Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 1997